Marietjie Koekemoer Swanepoel

Marietjie Koekemoer Swanepoel

The artworks made by Marietjie Koekemoer Swanepoel are untainted by any influence. She never had any form of art tuition, resulting in her art being completely original and a true reflection of her unique creativity. Marietjie is my sister and we grew up in the Great Karoo on a farm. Since a young age she was different form the rest of us: very brave in her creations that found a place in her bedroom. An orange painted old bath became a couch; decorative bricks (typical of the 70’s used for the swimming pool wall) became pedestals. Wooden Curtain rods were used to drape elaborate fabrics as a headboard. When our farmhouse got an upgrade in the seventies, Marietjie’s wallpaper were the boldest of all, and yes, it was orange. In her adult years Marietjie lived her creativity in her personality, cuisine, décor and dress code.  Never one to sit still, she would always be very bold when it comes to being creative. Without hesitation, sacred family furniture would suddenly become a main attraction in a teal, gold or pink appearance that would give the room a completely new energy. During lockdown, I brought some art materials along for a weekend away with my sisters. Marietjie was keen to start and the next moment we had an artwork; bold and vibrant colours, impasto and charming. Encouraged by what she created, Marietjie never stopped. She has found her new passion and talent. She found a new life without any limits.
‘Marietjie Jooste Koekemoer Swanepoel……..om ‘n kort beskrywing van haar te doen is moeilik, maar ook baie maklik. Jy sit haar nie in ‘n boksie of ‘n paragraaf nie, sy klim daaruit….’n Baie begaafde kreatiewe mens, wat grensloos bang is daarvoor om te stagneer. Sy heg waarde aan dit wat oud en uit die verlede is, maar daar is altyd ‘n kinkel in. Wat verby is, is ons ouma’s s’n. Sy waardeer en ag en koester dit, maar ons moet vernuwe. Soos in haar kos en kuns. Altyd iets nuuts, iets onvoorspelbaars, iets verassends, iets baie uniek en pragtig’.  Annatjie Reynolds, suster. ‘My suster Marietjie het, vanaf ek kan onthou, reeds ‘n kreatiewe streep weg. Sy is 10 jaar ouer as ek en ek kan goed onthou hoe my pa vir haar ‘n ou bad met voete in die lengte deurgesny het, oranje geverf het en in haar slaapkamer as bank staangemaak het.  Ook is gemaakte stene vir ‘n swembadmuur, baie ‘avante garde’ in die tyd, geverf en in haar kamer as dekor gebruik. ‘ Jeannerie Jooste, suster.ONGEKUNSTELD is an Afrikaans word that refers to something as honest, without pretention, uninfluenced, raw, untainted and unique. Add to that: brave, courageous and unrestricted. That describes the art of Marietjie.

ONGEKUNSTELD

An Art exhibition by Marietjie Koekemoer Swanepoel opens on Saturday 12 March 2022 at 16h00 – 18h00 and will be opened by Louis Jansen van Vuuren. The exhibition concludes 25 April 2022. Muratie Wine Estate Stellenbosch.

‘n Spesiale pot blomme vir jou. Olie op doek. 41x28cm (binne raam)
R5400
SOLD
Die herehuis het ‘n koper katel. Olie op doek. 34×24.5cm binne raam.
R4800
Windekind. Olie op doek. 40x28cm binne raam.
R5400
SOLD
Hier wil ek woon. Olie op doek. 40.5×28.5 binne raam.
R5400
SOLD
Oggend wandel se pluksel. Olie op doek. 40.5×30.5. Ongeraam.
R4400
SOLD
Maak jou huis se hoek mooi. Olie op doek. 35.5x28cm Ongeraam
R3500
‘n Kers in die boshuisie se luik brand gasvry. Olie op doek. 41x40cm. Ongeraam
R4100
SOLD
Die groot sambreel se uitnodiging. Olie op doek. 59x84cm Ongeraam
R6000
SOLD
Die kerse brand uitspattig en die blomme bars uitbundig. Olie op doek. 40x29cm binne raam.
R5400
SOLD
‘n Rooi kruik se oggendblomme. Olie op doek. 35x26cm. Ongeraam.
R3500
‘n Pienk muur flirt fantasties. Olie op doek. 41x40cm binne raam.
R5700
SOLD
‘n Geel vink kuier kleurvol. Olie op doek. 28x19cm binne raam.
R3600
SOLD
Sy dink ver. Olie op doek/bord. 30x21cm binne raam.
R3600
Ongekunsteld. Olie op doek. 51x40cm binne raam.
R7000
SOLD
Arms vol kleur. Olie op doek. 61x51cm binne raam.
R7500
SOLD
Rooi bessies en rooiwyn. Olie op doek. 51x51cm binne raam.
R7000
Lisie se hoekie. Olie op doek. 26x20cm binne raam.
R3800
SOLD
Die vrou in die blompot. Olie op doek. 25x25cm binne raam.
R3800
SOLD
Geselligheid van ‘n Griekse kuier. Olie op doek. 41x40cm. Ongeraam.
R4400
Kleure en geure van ‘n Italiaanse straatjie. 25x36cm ongeraam.
R3100
SOLD
Blomme in ‘n pot se prag. Olie op doek. 76x61cm. Ongeraam.
R6000
Saligheid van ‘n woud. Olie op doek. 30x42cm binne raam.
R4900
SOLD
COVID het my skryf gesteel. Olie op doek. 76x61cm. Ongeraam
R5000
SOLD
Oranje stoel met spikkelmat. Olie op doek. 59x84cm. Ongeraam
R6000
SOLD
Seuntjie se stem. Olie op doek. 83.5x59cm. Ongeraam
R5500
SOLD
Die voorhuis groet. Olie op doek. 50x25cm binne raam.
R5400
Die veldhuisie se groen katel. Olie op doek. 28x28cm
R3900
‘n Dame in ‘n deurmekaar wêreld. Olie op doek/bord. 30x21cm binne raam.
R4200
SOLD
Dis ‘n salige sit. Olie op doek/bord. 46x45cm binne raam.
R4400
SOLD
Dis ‘n salige sit. Olie op doek/bord. 46x45cm met raam.
R4400
SOLD
In die middel van êrens. Olie op doek/bord. 43×40.5cm binne raam
R4400
In die middel van êrens. Olie op doek/bord. 43×40.5cm met raam.
R4400
Die Meisie agter die ystergordyn
Olie op doek 59.5x42cm
R4800
Marmite en ‘Wedwro’
45x45cm Olie op doek
R4900